Ons doen kerk NUUT en VARS sodat elkeen, veral jong gesinne, dit kan geniet soos dit bedoel is om te wees. Die LEWE wat Christus bied is iets om oor opgewonde te wees en kerkwees is vir ons 'n avontuur.
TEKEN AAN VIR NUUSBRIEF
EK IS NUUT
Elke Sondag bring ons vir jou 'n vars en geesvervulde boodskap wat jou lewe kan verryk en jou bemoedig. Kom ervaar Familie in die teenwoordigheid van Jesus.
WAAR IS ONS
Sondae @09:30
Sondae @09:30
Join ons aanlyn vir 'n volledige diens vanuit die gerief van jou eie huis. Dienste word op YouTube gestream
FamilieKerk Youtube Kanaal
Ons is geweldig opgewonde oor ons veldtog:
40-DAE VELDTOG 04 MEI - 01 JUNIE
Ons sien uit daarna dat ons almal in ons verhoudings sal groei, enige en alle verhoudings! Om in verhoudings te groei gebeur nie sommer net vanself nie. Daar is sekere geestelike gewoontes wat ons in plek moet sit vir dit om te gebeur.
DEUR IN TE SKRYF VIR HIERDIE VELDTOG, ONDERNEEM EK OM DIE VOLGENDE VIR 40 DAE IN PLEK TE SIT:
Download: VASDAG.pdf
Niks in die lewe kom sonder opoffering nie – ook nie in jou geestelike lewe nie. Bogenoemde gaan van jou opoffering vra. Wanneer laas het jy iets vir die Here opgeoffer? Ons glo in hierdie 40 dae kan jou opoffering ‘n blessing losmaak waarvan jy nie eers gedroom het nie.
NAVRAE: Pieta Wolfaardt 082 302 2000
ADDRESS INFO
Kantoor ure
WEEKSDAE
MAANDAG & DONDERDAG - BY FAMILIEKERK
08:00 am tot 16:00 pm
EN
DINSDAG EN WOENSDAG - VREDELUST
08:30 AM - 14:00 PM
10 Willem Cl, Brackenfell South, Cape Town, 7560
082 815 4644
NAWEKE
SONDAE
09:30
FAMILIEKERK GROETE